Ladies T shirt - Ching Chong Cha
Beste manier om 'n geveg op te los! Dra die t shirt en maak 'n punt!
Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n drukkie van jou ma!
Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste produkte word gebruik.
Beskikbaar in kleure: Wit & Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, 2xGroot & 3xGroot
*T-hemde is nie getoets op diertjies nie!
R230,00Price
Color