top of page
Untitled-1.png

K@K DEFTIG

Want ons wil nie altyd "Fancy" wees nie
Ons is ook nog nie fancy genoeg om online orders te doen nie, so EFT is al hoe ons bestellings kan neem.
As jy iets sien waarvan jy hou, kontak ons asb of kakdeftig@gmail.com of 0768100180 dan stuur ons die faktuur.

Modelling T-shirts

MEER OOR K@K DEFTIG :)

Want nie almal wil deftig wees nie...

Partykeer wil mens net sê hoe mens voel en dalk 'n paar mense laat lag! Hier kan jy iets amazing vir iemand amazing kry! Ons is al 'n paar jaar in die bedryf en ons weet hoe om die beste diens moontlik te lewer! Ons custom print ook klere op versoek so kontak gerus as ons kan help!

KONTAK ONS

Navrae, bestellings of spesiale versoeke? Kontak ons gerus, ons help met liefde!

0768100180

  • facebook
  • instagram

Your details were sent successfully!

bottom of page