top of page
Ladies T shirt - Nee Wat,fok dit!

Ladies T shirt - Nee Wat,fok dit!

Moeg vir mense en hul dinge? Dra 'n Nee Wat - Fok Dit,  t shirt en maak 'n punt!

Ons t-hemde is uitstekende gehalte. En die 100% katoen sorg dat dit so sag is soos 'n drukkie van jou ma!

Die drukwerk is van uiterste gehalte en net die beste produkte word gebruik.

Beskikbaar in kleure: Wit & Swart
Beskikbaar in groottes: Klein, Medium, Groot, 2xGroot & 3xGroot

*T-hemde is nie getoets op diertjies nie!

    R230,00Price
    Color
    Quantity
    bottom of page